Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Aptium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Paleogeen Paleoseen Danium jonger
Kryt Laat Maastricht 66,0–72,1
Campanium 72,1–83,6
Santonium 83,6–86,3
Coniakium 86,3–89,8
Turonium 89,8–93,9
Senomanium 93,9–100,5
Vroeg Albium 100,5–~113,0
Aptium ~113,0–~125,0
Barremium ~125,0–~129,4
Hauterivium ~129,4–~132,9
Valanginium ~132,9–~139,8
Berriasium ~139,8–~145,0
Jura Laat Titonium ouer
Die verdeling van die Kryt (IKS).
Anhanguera piscator, ’n pterosourus uit die Santana-formasie in Brasilië (uit die Aptium-tydsnede).

Die Aptium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Kryt (serie/epog Vroeë Kryt). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 125 tot 113 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Barremium en gevolg deur die Albium.

  1. Gradstein et al. (2012)

Previous Page Next Page






الأبتي Arabic Aptianu AST Aptij BS Aptià Catalan Apt (geologie) Czech Aptium German Άπτιο Greek Aptian English Aptio EO Aptiense Spanish

Responsive image

Responsive image