Argentynse Rugbyunie | |
---|---|
Kenteken van die Argentynse Rugbyunie
| |
Spaanse naam | Unión Argentina de Rugby |
Afkorting | UAR |
Land | Argentinië |
Sportsoorte | Rugby, Sewesrugby |
Gestig op | 10 April 1899 |
Gestig in | Buenos Aires, Argentinië |
Lid van | Wêreldrugby |
Aangesluit in | 1987 |
Vastelandse beheerliggaam | Suid-Amerika Rugby |
President | Gabriel Travaglini |
Amptelike taal | Spaans |
Amptelike webwerf | uar.com.ar |
Die Argentynse Rugbyunie (Spaans: Unión Argentina de Rugby, afgekort “UAR”) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Argentinië beheer. Die beheerliggaam is in 1899 gestig en in Buenos Aires gesetel. Sedert 1987 verteenwoordig dit Argentinië by Wêreldrugby en sedert 1988 ook by Suid-Amerika Rugby (“SAR”).