Avestiese alfabet
|
|
Soort skryfstelsel |
Alfabet
|
Tyd gebruik |
400-1000 v.C.
|
Rigting |
Regs na links
|
Tale |
Avesties, Middelpersies
|
Stelsels
|
Moederstelsels |
|
ISO 15924 |
Avst, 134
|
Unicode |
Avestan, U+10B00–U+10B3F
|
Nota
|
Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat
|
|
Die Avestiese alfabet is ’n skryfstelsel wat omstreeks 226–651 n.C. ontwikkel is om die taal Avesties mee te skryf. Dit is later ook gebruik vir Pazend, ’n metode vir die skryf van Middelpersies wat hoofsaaklik aangewend is vir die Zend-uitleg van die Avesta, die godsdienstige tekste van die Zoroastriese geloof. In die tekste van die Zoroastrisme-tradisie is na die alfabet verwys as din dabireh of din dabiri, Middelpersies vir "die godsdiens se skrif".