Bainsvlei | |
---|---|
Koördinate: 29°3′25″S 26°7′52″O / 29.05694°S 26.13111°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Vrystaat |
Munisipaliteit | Mangaung |
Hoofplek | Bloemfontein |
Bainsvlei is 'n nedersetting 8 km wes van die stad Bloemfontein in die Vrystaat. Dit is vernoem na Andrew Hudson Bain, wat die plek in 1849 gekoop het.[1]