Barkly-Wes | |
---|---|
Canteen Kopjie-gedenkteken in Barkly-Wes | |
Koördinate: 28°32′17″S 24°31′07″O / 28.53806°S 24.51861°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Frances Baard |
Munisipaliteit | Dikgatlong |
Stigting | 1869 |
Oppervlak | |
• Totaal | 73,1 km2 (28,2 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 20 105 |
• Digtheid | 275/km2 (710/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 3.7% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 22.6% |
• Swart mense | 71.7% |
• Ander | 1.6% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 60.3% |
• Afrikaans | 31.4% |
• Engels | 2.3% |
• Sotho | 1.8% |
• Ander | 4.1% |
Poskode (strate) | 8375 |
Poskode (posbusse) | 8375 |
Skakelkode | 053 |
Webwerf | West/ Barkly-Wes |
Barkly-Wes (Engels: Barkly West) is 'n dorp in die ooste van die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp het in 2011 'n gesamentlike bevolking van 20 100 gehad [1] en is op die noordelike oewer van die Vaalrivier. Die eerste spoeldiamante is hier gemyn.