Bedford | |
---|---|
Dorp (insl. Nyara en Nonzwakazi) | |
Bedford se Presbiteriaanse kerk | |
Koördinate: 32°41′S 26°05′O / 32.683°S 26.083°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Amathole |
Munisipaliteit | Nxuba |
Stigting | 1854 |
Oppervlak | |
• Totaal | 14,6 km2 (5,6 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 8 770 |
• Digtheid | 601/km2 (1 560/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 3.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 27.1% |
• Swart mense | 68.9% |
• Ander | 0.7% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 63.5% |
• Afrikaans | 29.7% |
• Engels | 4.5% |
• Ander | 2.2% |
Poskode (strate) | 5780 |
Poskode (posbusse) | 5780 |
Skakelkode | 046 |
Webwerf | bedford.co.za |
Bedford is 'n dorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is tussen Cradock en Grahamstad geleë in die sogenaamde Smaldeel wat strek van Somerset-Oos tot by Fort Beaufort, en lê sowat 160 km van die Oos-Kaapse kus af.