Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Bedryfstelsel
Die woord bedryfstelsel kan beteken:
'n Bedryfstelsel (binne die konteks van bedryfsingenieurswese) is 'n mensbedinkte onderneming wat tot stand gebring is om 'n bepaalde kollektiewe doel na te streef.
'n Bedryfstelsel (binne die konteks van inligtingstegnologie) is 'n "operating system" wat verwys na die sagtewarestelsel wat die werking van 'n rekenaar bestuur.
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys.