Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Ben Ngubane

Ben Ngubane
Ben Ngubane
Ngubane tweede van regs

Ambassadeur in Japan
Ampstermyn
2004 – 2008
President Thabo Mbeki
Opgevolg deur Gert Grobler

Minister van kuns en kultuur
Ampstermyn
Februarie 1999 – April 2004
President Thabo Mbeki
Opgevolg deur Pallo Jordan

Ampstermyn
1 Maart 1997 – Januarie 1999
Voorafgegaan deur Frank Mdlalose
Opgevolg deur Lionel Mtshali

LUR vir Gesondheid in Natal
Ampstermyn
1991 – 1994

Persoonlike besonderhede
Gebore Baldwin Sipho Ngubane
22 Oktober 1941
Sterf 12 Julie 2021 (op 79)
Richardsbaai
Politieke party Inkatha-Vryheidsparty

Baldwin Sipho "Ben" Ngubane (22 Oktober 1941 – 12 Julie 2021) was 'n Suid-Afrikaanse politikus en besigheidsadministrateur.[1] Hy het vele topposte beklee in die post-apartheid regering van die land, o.a. Premier van KwaZulu-Natal van 1 Maart 1997 tot Januarie 1999 en minister van kuns en kultuur van 1994 tot 31 Augustus 1996 en weer van Februarie 1999 tot April 2004.[2]

Hy het in 1971 sy MB ChB behaal aan die Mediese Skool van die Universiteit van Natal in Durban.[3]

  1. "SA History Online". Besoek op 30 Januarie 2013.
  2. "GCIS Profile Information". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 30 Januarie 2013.
  3. "O'Malley archives". Besoek op 30 Januarie 2013.

Previous Page Next Page






Ben Ngubane English Baldwin Sipho Ngubane NB

Responsive image

Responsive image