Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Benetton Formula-span

Michael Schumacher jaag vir Benetton in die Britse Grand Prix van 1995. Benetton het die 1995 F1-wêreldvervaardigerskampioenskap in hul eerste seisoen met Renaultenjins gewen.

Die Benetton Formula-span (amptelik Benetton Formula Ltd, algemeen na verwys as Benetton), was 'n Formule Eenmotorwedrenspan wat van 1986 tot 2001 aan Grand Prixwedrenne deelgeneem het.

Die span was besit deur die Benettonfamilie, eienaars van die wêreldwye klerewinkelgroep Benetton.

In 2000 is die span vir VS$120 miljoen aan Renault verkoop, maar het bly meeding as Benetton vir die 2001-seisoen. In 2002 het die span Renault F1 geword, en in 2012 weer die Lotus F1-span.


Previous Page Next Page