Bering Time ApS | |
Tipe | Anpartsselskab (ApS) - Privaat maatskappy met beperkte aanspreeklikheid volgens Deense reg |
---|---|
Gestig | September 2010 |
Hoofkantoor | Åbenrå, Denemarke |
Sleutelpersone | René Kærskov, Michael Witt Johansen en Lars Gram-Skjønnemann |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Produkte | Horlosies en sierade |
Inkomste | DKR 252 miljoen (2014)[1] |
Netto inkomste | DKR 9 miljoen (2014, voor belasting) |
Slagspreuk | Inspired by Arctic beauty |
Webwerf | Bering Time |
Bering Time is 'n Deense handelsmerk wat in horlosies en juweliersware spesialiseer. Die onderneming is in September 2010 gestig en het sy hoofkwartier in Åbenrå.[2] Sy produkte word in alle wêrelddele bemark, terwyl Kenia en Suid-Afrika die fokusmarkte op die vasteland van Afrika is.