Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Binnebrandenjin

'n Binnebrandenjin oftewel die suier binnebrandenjin is enige enjin wat funksioneer deur brandstof binne in die enjin te verbrand. Daarteenoor bestaan daar ook buitebrandenjins soos die stoomenjin en die Stirling enjins, wat brandstof aan die buitekant van die enjin laat brand. Stralerenjins en gasturbines gebruik ook interne verbranding maar die term 'binnebrandenjin' verwys normaalweg na enjins waar die verbranding met tussenposes plaasvind en waar daar resiprokerende masjinerie teenwoordig is.


Previous Page Next Page