Bosveldkoester | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. caffer
|
Binomiale naam | |
Anthus caffer Sundevall, 1851
|
Die bosveldkoester (Anthus caffer) is 'n gelokaliseerde, redelik algemene standvoël en nomade in oop boomveld, veral op klipperige plekke waar daar goeie grasbeskutting is. Die voël is 13 cm groot en weeg 18 gram. In Engels staan die voël bekend as die bushveld pipit.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)