Die Bowindse Eilande is die suidelike, oor die algemeen groter eilande van die Klein-Antille.[1][2] Hulle is deel van die Wes-Indiese Eilande en lê suid van die Benedewindse Eilande, ongeveer tussen breedtegrade 10° en 16° N en lengtegrade 60° en 62° W.
↑Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Encyclopædia Britannica
↑Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named loc