![]() | |
Ligging | Fawkham, Kent, Engeland |
---|---|
Koördinate | 51°21′24″N 0°15′45″O / 51.35667°N 0.26250°O |
Groot byeenkomste | Britse Grand Prix Wêreldtoermotorkampioenskap Internasionale Formule 3000 A1 Grand Prix Wêreldsuperfietskampioenskap Britse Toermotorkampioenskap |
Grand Prix-renbaan | |
Lengte | 3.908 km (2.433 mi) |
Draaie | 9 |
Rondterekord | 1:09.593 (![]() |
Indy-baan | |
Lengte | 1.929 km (1.198 mi) |
Draaie | 6 |
Rondterekord | 0:38.032 (![]() |
Brands Hatch is 'n motorrenbaan naby Swanley in Kent, Engeland.[1] Dit was aanvanklik landbougrond wat gebruik is as 'n grondbaan vir motorfietsrenne, en het 12 keer die Britse Grand Prix aangebied tussen 1964 en 1986.
Gerhard Berger het eenkeer gesê dat Brands Hatch "die beste renbaan in die wêreld" is. Paddock Hill Bend is 'n bekende draai.