Capelle aan den IJssel | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Uitsig op die woonstelle | |
Ligging van Capelle aan den IJssel in Zuid-Holland-provinsie | |
Kaart van Capelle aan den IJssel-munisipaliteit | |
Koördinate: 51°56′N 4°36′O / 51.933°N 4.600°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Regering | |
• Burgemeester | Peter Oskam (CDA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 15,40 km2 (5,95 vk. myl) |
• Land | 14,14 km2 (5,46 vk. myl) |
• Water | 1,26 km2 (0,49 vk. myl) |
Hoogte | −2 m (−7 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 67 531 |
• Digtheid | 4 776/km2 (12 370/vk. myl) |
1 Januarie 2023 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 2901—2909 |
Skakelkodes | 010 |
Bestuurlike sentrum | Capelle aan den IJssel |
Webwerf | www.capelleaandenijssel.nl |
Capelle aan den IJssel is 'n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 68 000 in 2023 en 'n oppervlakte van sowat 15 km².
Capelle aan den IJssel lê oos van die hawestad Rotterdam aan die noordwestekant van die Hollandse IJssel-rivier, waar hierdie rivier die Lek-rivier raak en uitmond in die Nieuwe Maas-rivier.
Die munisipaliteit is deel van die Metropoolregio Rotterdam-Den Haag.