Catherine, Prinses van Wallis | |
---|---|
Catherine in 2023.
| |
Volle naam | Catherine Elizabeth Mountbatten-Windsor, gebore Middleton |
Eggenoot | William, Prins van Wallis |
Titels | Catherine, Hertogin van Cornwall Catherine, Prinses van Wallis |
Huis | Windsor |
Vader | Michael Francis Middleton |
Moeder | Carole Elizabeth Middleton, gebore Goldsmith |
Gebore | 9 Januarie 1982, Reading, Berkshire |
Catherine, Prinses van Wallis GCVO (gebore Catherine Elizabeth (Kate) Middleton op 9 Januarie 1982 in Reading, graafskap Berkshire) is die eggenote van William, Prins van Wallis, wat die eerste aanspraakmaker op die Britse troon is.