Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Cheyenne (volk)

Cheyenne

Portrette van bekende Cheyenne-persoonlikhede
Totale bevolking: 22 970
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
(Montana en Oklahoma)
Taal: Engels, Cheyenne
Geloofsoortuiging: Protestantse en Rooms-Katolieke Christene, tradisionele gelowe
Verwante etniese groepe: Arapaho, Blackfoot, Suhtai en ander Algonkin-volke
Cheyenne Hubble Big Horse

Die Cheyenne is 'n inheemse Amerikaanse stam[1] in die noorde van die Verenigde State van Amerika. Die stam is 'n samestelling van twee verwante stamme wat in die 19de eeu geïntegreer het, naamlik die So'taa'é of Sutai, en die Tsitsistas. Hulle is in taal en kultuur nou aan die Inuna Ina (Arapaho) verwant. Op kulturele gebied toon hulle ooreenkomste met die Lakota.

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Previous Page Next Page






شايان (قبيلة) Arabic شايان ARZ Cheyenne BAR Шаены BE Шайени Bulgarian Cheyened BR Xeiene Catalan Tsétsêhéstâhese CHY Šajeni Czech Cheyenne (indfødte amerikanere) Danish

Responsive image

Responsive image