Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Chilesaurus Tydperk: Laat Jura
| |
---|---|
![]() | |
'n Chilesaurus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Genus: | †Chilesaurus Novas, 2015
|
Tipespesie | |
Chilesaurus diegosuarezi |
Chilesaurus | ||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||||
|
Chilesaurus is ’n uitgestorwe genus van teropode-dinosourusse waarvan fossiele in 2004 vir die eerste keer ontdek is deur die sewejarige Diego Suárez in die Toqui-formasie in Chili. Die genus bevat net een spesie, Chilesaurus diegosuarezi.[1] Chilesaurus het sowat 150 miljoen jaar gelede in die Laat Jura-periode gelewe.