Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
Hierdie artikel is deel van 'n reeks oor |
Alternatiewe medisyne, pseudomedisyne en skynwetenskappe |
---|
Skynmedisyne en skynwetenskap
|
Samesweringsteorieë
|
Tradisionele medisyne
|
Diagnose
|
Chiropraktyk (Engels: 'Chiropractic') is 'n pseudowetenskaplike alternatiewe medisyne wat meestal handel oor die diagnose en behandeling van meganiese afwykings van die spiere-skeletale stelsel, veral die ruggraat.[1][2] Sommige voorstanders, veral dié in die vroeë geskiedenis van die veld, het beweer dat sulke afwykings algemene gesondheid beïnvloed het deur die senuweestelsel, wat teenstrydig is met wetenskaplike bewyse.[2]