Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Christelik-Demokratiese Unie

Christelik-Demokratiese Unie
CDU
Logo van die betrokke party.
Leier Friedrich Merz
Gestig 26 Junie 1945
Hoofkwartier Konrad-Adenauer-Haus, Klingelhöferstraße 8, 10785 Berlyn, Duitsland
Ideologie Christen Demokraties
Amptelike kleure Swart en oranje
Webblad www.cdu.de
Friedrich Merz, die huidige leier van die CDU en die party se kandidaat vir kanselier in die 2022-verkiesing

Die Christelik-Demokraties Unie (Duits: Christlich Demokratische Union Deutschlands; CDU) is 'n sentrum-regse politieke party in Duitsland. Dit word tans deur Friedrich Merz gelei. Die CDU is die grootste party in die Bundestag, die Duitse federale wetgewer, nadat dit in die 2017-verkiesing 200 uit die 709 setels gewen het. Die party het gewelddig baie steun in die 2021-verkiesing verloor en gaan die tweede grootste party in die Bundestag wees wanneer dit weer vergader.

Die CDU het 'n alliansie met die Christelik-Sosiale Unie van Beiere en hulle staan saam bekend as die Unie in die Bundestag. Die groep se parlementêre leier is tans Ralph Brinkhaus.

Die CDU regeer sedert 2005 vir Duitsland as hoof van 'n regerende koalisie onder leiding van bondskanselier Angela Merkel. Sy het die party tussen 2000 en 2018 gelei.[1]

  1. Jefferson Chase, Rina Goldenberg (26 September 2021). The CDU: Germany's major postwar party seeking to redefine itself (Engels).

Previous Page Next Page