Cliff Burton | |
---|---|
Burton tydens 'n konsert in in 1986 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Clifford Lee Burton |
Gebore | Castro Valley, Kalifornië, Verenigde State | 10 Februarie 1962
Sterf | 27 September 1986 (op 24) Dörarp, Swede |
Genres | Heavy metal |
Beroep(e) | Musikant |
Instrumente | Baskitaar |
Jare aktief | 1980–1986 |
Assosiasies | Metallica |
Webwerf | Metallica webwerf |
Clifford Lee Burton (Februarie 10, 1962 – September 27, 1986) was 'n Amerikaanse musikant wat vir die musiekgroep Metallica baskitaar gespeel het vanaf Desember 1982 tot sy dood in September 1986.
Burton het 'n lid geword van Metallica in 1982 en was op die eerste drie ateljeealbums.
Op September 27, 1986, was Burton oorlede in 'n bus ongeluk in Swede, tydens die musiekgroep se toer.