Clupeidae | |
---|---|
![]() | |
Atlantiese haring, Clupea harengus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Clupeidae
|
Subfamilies | |
Dussumieriinae |
Die Harings en Sardyne (Clupeidae) is 'n visfamilie tot die orde Clupeiformes behoort. Daar is 56 genera met minstens 190 spesies wat tot hierdie familie behoort. Dertien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.