Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Coligny

Coligny
Die hoofstraat van Coligny.
Die hoofstraat van Coligny.
Coligny is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Coligny
Coligny
Koördinate: 26°20′0″S 26°19′0″O / 26.33333°S 26.31667°O / -26.33333; 26.31667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistriksmunisipaliteitNgaka Modiri Molema
Plaaslike MunisipaliteitDitsobotla
Stigting1918
Oppervlak
 • Totaal4,36 km2 (1,68 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal2 271
 • Digtheid520/km2 (1 300/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
2725
Skakelkodes018
Preview warning: Page using Template:Infobox settlement with unknown parameter "duimdrukkeretiketposisie1"
Preview warning: Page using Template:Infobox settlement with unknown parameter "duimdrukkerkaart1"
Ou graansilo's op Coligny.
Die NG kerkgebou is ontwerp deur die vermaarde Afrikaanse argitek Gerard Moerdijk aan wie die ontwerp van onder meer ook die Voortrekkermonument opgedra is.
Die Hervormde kerk op Coligny.

Coligny is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Noordwes aan die N14 nasionale pad, sowat 30 km suidoos van Lichtenburg (die naaste groot dorp) en 55 km noord van Hartbeesfontein.

Die dorp is in 1918 gestig en genoem na Gaspard de Coligny, beroemde Hugenoteleier in Frankryk. Die dorp het sy ontstaan te danke aan die bou van 'n takspoorlyn in 1911. Die dorp was eers Treurfontein genoem maar in 1923 hernoem na Coligny nadat die inwoners beswaar gemaak het teen die naam.


Previous Page Next Page






Coligny, South Africa English Coligny ET Coligny (Afrique du Sud) French Coligny (Noordwest) Dutch Coligny, North West NSO Coligny Romanian IColigny, INyakatho-Ntshonalanga ZU

Responsive image

Responsive image