Cote de Pablo | |
Geboortenaam | María José de Pablo Fernández |
---|---|
Geboorte | 12 November 1979 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Cote de Pablo (gebore 12 November 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Last Rites of Ransom Pride (2010) en The 33 (2015), en in die televisiereekse NCIS (2003) en The Jury (2004).