Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


DVD-ROM

'n DVD-ROM wat 'n videospeletjie vir die XBox-masjien bevat.

DVD-ROM is 'n akroniem vir Digital Video Disk - Read-Only Memory ("digitale videoskyf - lees-alleen geheue"). Die skyfies kan tussen 4.7 en 17 GB data stoor. Soos die naam aandui, kan hulle deur 'n DVD-aandrywer gelees word, maar nie gemodifiseer word nie, m.a.w. daar kan nie nuwe data op die skywe geplaas word nie. Aangesien daar tans ook DVD's met slegs musiek of ander data vrygestel word, word die frase Digital versatile disk ("digitale veelsydige skyf") ook as verduideliking van die akroniem gegee. Daar word in die omgangstaal na 'n DVD-ROM as 'n "DVD" verwys, met die meervoud "DVD's".

Sien ook: DVD-formate


Previous Page Next Page






DVD-ROM Catalan DVD-ROM German DVD-ROM Spanish DVD-ROM EU DVD-ROM French DVD-ROM Croatian DVD-ROM Portuguese DVD-ROM VI

Responsive image

Responsive image