Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Danie Bosman

Danie Bosman
Foto van Danie Bosman in Musieksterrre van Gister en Vandag
Agtergrondinligting
GeboortenaamDaniel Ferdinand Bosman
Gebore7 Februarie 1907
Kaapstad
Sterf27 Mei 1946
Muizenberg
Beroep(e)Komponis, liedjieskrywer

Daniel Ferdinand (Danie) Bosman (7 Februarie 190727 Mei 1946), was 'n pionier en komponis van ligte Afrikaanse musiek. Hoewel sy huistaal Engels was, het hy vir Afrikaanse liedjies soos "Boereseun", "In die skadu van ou Tafelberg" en "Oom Bossie van die Bosveld" gesorg. Hy is in 1946 in Muizenberg oorlede.[1]
In 1969 het Kavalier Films 'n rolprent die lig laat sien wat op die lewe van Bosman gegrond is, met Franz Marx in die titelrol.[2]

Van die liedjies wat Bosman gekomponeer het, is:

  • Boereseun
  • In die skadu van ou Tafelberg
  • Oom Bossie van die Bosveld
  • Kaapse Draai
  • Ou musikant
  • In my skemeruurtjie
  • Bergrivier
  • Daar onder in die Kaap
  • In my droomskuitjie
  • Goeienag
  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. IMBb:Danie Bosman: Die verhaal van die grootste S.A. komponis] https://www.imdb.com/title/tt2022368/

Previous Page Next Page






Danie Bosman English

Responsive image

Responsive image