Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Danielskuil

Danielskuil
Die eerste NG kerk in Danielskuil, ongeveer 1895.
Die eerste NG kerk in Danielskuil, ongeveer 1895.
Danielskuil is in Noord-Kaap
Danielskuil
Danielskuil
 Danielskuil se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°12′S 23°35′O / 28.200°S 23.583°O / -28.200; 23.583
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikZF Mgcawu
MunisipaliteitKgatelopele
Stigting1964
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal174,63 km2 (67,43 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal13 597
 • Digtheid78/km2 (200/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense6.3%
 • Indiërs/Asiërs0.8%
 • Bruin mense44.5%
 • Swart mense47.4%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Afrikaans 63.0%
 • Tswana 30.9%
 • Engels 1.8%
 • Xhosa 1.1%
 • Ander 3.2%
Poskode (strate)
8405
Poskode (posbusse)
8405

Daniëlskuil is 'n klein dorpie in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp het sy naam te danke aan 'n kalksteensinkgat van 6 m diep wat die vroeë inwoners aan die bybelverhaal Daniël en die Leeukuil laat dink het. Volgens oorlewering het Adam Kok I die gat as 'n tronk gebruik vir die wat sy wette oortree het.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Danielskuil". Sensus 2011.

Previous Page Next Page






Daniëlskuil CEB Daniëlskuil German Daniëlskuil English Danielskuil ET Daniëlskuil MG Danielskuil Dutch Daniëlskuil NSO Danielskuil Romanian 丹尼爾斯凱爾 Chinese IDaniëlskuil ZU

Responsive image

Responsive image