Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Dawie de Villiers

Dawie de Villiers

Minister van Omgewingsake en Toerisme
Ampstermyn
1992 – 1996
President F.W. de KlerkMandela
Opgevolg deur Pallo Jordan

Minister van Openbare ondernemings
Ampstermyn
1989 – 1994
President F.W. de Klerk

Minister van Minerale en Energie
Ampstermyn
1989 – 1991
President F.W. de Klerk
Voorafgegaan deur Daniel Steyn
Opgevolg deur George Bartlett

Minister van Handel, Nywerheid en Toerisme
Ampstermyn
1980 – 1986
President P.W. Botha

Suid-Afrikaanse Ambassadeur in Londen
Ampstermyn
1979 – 1980

Persoonlike besonderhede
Gebore Dawid Jacobs de Villiers
10 Julie 1940
Burgersdorp, Kaapprovinsie
Sterf 23 April 2022 (op 81)
Stellenbosch, Wes-Kaap
Politieke party Nasionale Party
Eggenoot/-note Suzaan Mangold
Kind(ers) Drie dogters en 'n seun
Alma mater Universiteit van Stellenbosch

Dawie de Villiers (10 Julie 194023 April 2022) was van 1980 tot 1986 die Minister van Handel en Nywerheid in Suid-Afrika. Gedurende 1989 beklee hy die amp Minister van Mineraal- en Energiesake, sowel as die portefeulje Openbare Ondernemings. Hy was ook 'n Springbokrugbykaptein.


Previous Page Next Page






Dawie de Villiers English Dawie de Villiers EU Dawie de Villiers French

Responsive image

Responsive image