Derek Keys | |
![]() | |
Minister van Finansies
| |
Ampstermyn Mei 1992 – 19 September 1994 | |
President | F.W. de Klerk Nelson Mandela |
---|---|
Voorafgegaan deur | Barend du Plessis |
Opgevolg deur | Chris Liebenberg |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Johannesburg, Suid-Afrika | 30 Augustus 1931
Sterf | 29 April 2018 (op 86) |
Alma mater | Universiteit van die Witwatersrand |
Derek Lyle Keys (30 Augustus 1931–29 April 2018)[1][2] was 'n Suid-Afrikaanse sakeleier wat van 1992 tot September 1994 in die kabinette van F.W. de Klerk en Nelson Mandela as minister van finansies gedien het.