Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Detritus

Verrotte blare.

Die term detritus (Latyn vir "afval") word gebruik om dooie organiese materiaal aan te dui.

In 'n engere sin verwys dit na die organiese deeltjies in water wat van dooie organismes afkomstig is en deur meganiese prosesse in kleiner deeltjies opgebreek is. Die organiese uitskeiding van organismes vorm deel van hierdie deeltjies wat afgebreek is.

'n Oormaat van detritus kan tot eutrofikasie van die water lei.


Previous Page Next Page






حتات Arabic Detrit AZ Дэтрыт BE Детрит Bulgarian Detrit Catalan پاشماوە CKB Detrit Czech Detritus Danish Detritus (Ökologie) German Detritus English

Responsive image

Responsive image