Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Dietrich Mateschitz

Dietrich Mateschitz (20 Mei 1944 – 22 Oktober 2022), ook bekend as Didi Mateschitz, was 'n Oostenrykse entrepreneur en miljardêr. Sy onderneming Distribution & Marketing GmbH is in besit van 49 persent van die aandele van Red Bull GmbH, die vervaardiger van die wêreld se gewildste kafeïen-bevattende koeldrank Red Bull.


Previous Page Next Page