Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Donderdag

Kaart wat die name vir Donderdag in Europese tale vertoon.

Donderdag is die weeksdag tussen Woensdag en Vrydag. Die naam is afkomstig van die Germaanse god Thor en beteken "Thor se dag".

Sommige konvensies (sien ISO 8601) skryf voor dat Donderdae die weeksnommers van 'n jaar bepaal: week 1 is die week wat die eerste Donderdag van die jaar bevat, ensovoorts.

In die Verenigde Koninkryk word verkiesings tradisioneel op Donderdae gehou. Dit was om 'n hoë opkoms te verseker, omdat mense reeds hulle vorige week se loon (wat op Vrydae betaal is) teen daardie tyd spandeer het.

In The Hitchhiker's Guide to the Galaxy deur Douglas Adams sê die karakter Arthur Dent "This must be Thursday. I could never get the hang of Thursdays", en 'n paar minute later word die planeet Aarde verwoes.


Previous Page Next Page






Аԥшьаша AB Donnerstag ALS ሐሙስ AM Chueves AN Þunresdæg ANG ब्रेस्पत ANP الخميس Arabic ܚܡܫܒܫܒܐ ARC لخميس ARY يوم الخميس ARZ

Responsive image

Responsive image