Dordrecht | |
---|---|
![]() Dordrecht, soos gesien uit Indwe se rigting. | |
Koördinate: 31°22′45″S 27°02′49″O / 31.37917°S 27.04694°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Chris Hani |
Munisipaliteit | Emalahleni |
Stigting | 1856 |
Oppervlak | |
• Totaal | 17,4 km2 (6,7 vk. myl) |
Hoogte | 1 723 m (5 653 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 10 261 |
• Digtheid | 590/km2 (1 500/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 2.8% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 3.3% |
• Swart mense | 93.1% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 90.1% |
• Afrikaans | 5.4% |
• Engels | 2.0% |
• Ander | 2.5% |
Poskode (strate) | 5435 |
Poskode (posbusse) | 5435 |
Skakelkode | 045 |
Webwerf | www |
Dordrecht is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Oos-Kaap met sowat 7 000 inwoners. Dordrecht lê teen die oostelike hange van die Stormbergreeks en is onder meer bekend om sy rotstekeninge.[2]