Droomstele | ||
![]() | ||
’n Replika van die Droomstele (San Jose, Kalifornië. | ||
Beskrywing | ||
Materiaal | Graniet | |
Hoogte | 3,6 m | |
Gewig | 15 ton | |
Skryfwerk | Egiptiese hiërogliewe | |
Geskep/ontstaan | 1401 v.C | |
Ontdekking | ||
Datum ontdek | 1818 | |
Ontdek deur | Giovanni Battista Caviglia | |
Kultuur | Nuwe Ryk, 18de Dinastie | |
Tans in | Giza, Egipte |
Die Droomstele van Toetmoses IV, ook genoem die Sfinksstele, is in die eerste jaar van sy bewind, 1401 v.C., opgerig. Soos met ander farao's van die Nuwe Ryk, was dit ’n soort goddelike wettiging van sy bewind.[1]