Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Druten
Druten is 'n dorp en munisipaliteit in die provinsieGelderland in Nederland. Die dorp se kerk is ontwerp deur die argitek Pierre Cuypers en is een van die belangrikste besienswaardighede van die dorp.