Du Toitskloofpas | |
Padteken wat die hoogste punt uitwys.
| |
Ligging | Tussen Paarl en Worcester |
---|---|
Maksimumhelling | 1:15 |
Hoogte | 820 m |
Ingenieur | Pieter Agricola de Villiers |
Voltooi in | 1949 |
In | Drakenstein |
Pad | R101 |
Die Du Toitskloofpas is 'n bergpas oor die Klein-Drakensteinberge.[1] Dit vorm sedert die opening van die Hugenotetonnel in 1988 nie meer deel van die N1 nasionale pad nie, maar word sedertdien aangedui as deel van die R101-streekroete tussen die Paarl en Worcester.
<ref>
tag; no text was provided for refs named mpsa