Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Dubbelriet

Hoboriet

Die dubbelriet is die mondstuk van sekere blaasinstrumente en van alle houtblaasinstrumente in die hobofamilie. Dit bestaan uit twee riete wat met 'n nou openinkie van mekaar geskei is en teen mekaar vibreer wanneer daarop geblaas word. Dit word van gesnyde stukkies Arundo-riete gemaak deur die punte te skraap totdat die verlangde klank voortgebring kan word.

'n Voorbeeld van 'n instrument wat ook met 'n dubbelriet bespeel word, maar nie verwant is aan die hobo nie, is die doedelsak.


Previous Page Next Page






مقرونة (موسيقى) Arabic Zunge (Tonerzeuger)#Doppelrohrblatt German Double reed English Ancia doppia Italian 더블 리드 Korean Dubbelriet Dutch Double reed SIMPLE

Responsive image

Responsive image