Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Dutywa

Dutywa

(voorheen Idutywa)
Die N2 loop deur Dutywa
Die N2 loop deur Dutywa
Dutywa is in Oos-Kaap
Dutywa
Dutywa
 Dutywa se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°06′S 28°18′O / 32.100°S 28.300°O / -32.100; 28.300
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitMbhashe
Stigting1858
Oppervlak
 • Totaal20,83 km2 (8,04 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal11 076
 • Digtheid532/km2 (1 380/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense1.1%
 • Indiërs/Asiërs0.7%
 • Bruin mense1.3%
 • Swart mense96.6%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Xhosa 91.6%
 • Engels 3.3%
 • Ander 5.1%
Poskode (strate)
5000
Poskode (posbusse)
5000
Skakelkode047

Dutywa (voorheen Idutywa) is 'n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 11 076 gehad, waarvan 10 695 (96,6%) swart mense was.[1] Dutywa is die setel van die Mbhashe Plaaslike Munisipaliteit, wat tans onder die Amathole-distriksmunisipaliteit resorteer. Die N2 nasionale pad gaan deur die dorp.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Dutywa". Sensus 2011.

Previous Page Next Page






Dutywa Danish Dutywa German Dutywa English Dutywa ET Dutywa ID Dutywa Italian Dutywa Dutch Dutywa NB Dutywa NSO Dutywa Romanian

Responsive image

Responsive image