Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Dwergsterrestelsel

Die Fornax-dwergsterrestelsel is ’n elliptiese satellietstelsel van die Melkweg.

’n Dwergsterrestelsel is ’n klein sterrestelsel wat uit tot verskeie miljarde sterre bestaan, ’n klein aantal in vergelyking met die Melkweg se 200–400 miljard. Die Groot Magellaanse Wolk met sy 30 miljard sterre word soms as ’n dwergstelsel geklassifiseer, terwyl ander dit beskou as ’n volle sterrestelsel wat om die Melkweg wentel.


Previous Page Next Page