Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Eastwood

Eastwood
Eastwood is in Gauteng
Eastwood
Eastwood
 Eastwood se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°48′52″S 28°16′0″O / 25.81444°S 28.26667°O / -25.81444; 28.26667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal1,39 km2 (0,54 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal947
 • Digtheid681/km2 (1 760/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense46.7%
 • Indiërs/Asiërs8.8%
 • Bruin mense1.7%
 • Swart mense33.2%
 • Ander9.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 33.7%
 • Engels 28.3%
 • Zoeloe 6.2%
 • Noord-Sotho 5.6%
 • Ander 26.2%
Skakelkode012

Eastwood is 'n klein voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Eastwood is geleë oos van die Uniegebou en tussen die ambassades van verskeie lande. Government laan, wat die Uniegebou en president se woning verbind, is uniek belaan met 'n dubbel ry Jakaranda bome aan beide kante van die straat, weerskante van die sypaadjies. Aangesien hierdie bome naby aan mekaar staan is hulle nie so groot soos die wat byvoorbeeld in voorstede soos Brooklyn groei nie. Government laan bied 'n unieke aansig op die torings van die Uniegebou wat in Oktober met Jakarandas geraam word. Eastwood straat, wat die weste grens van Eastwood merk word Tom Jenkins laan, wat oor die berg loop en 'n wonderlike uitsig van die Moot bied.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Eastwood". Sensus 2011.

Previous Page Next Page






Eastwood, Pretoria English

Responsive image

Responsive image