Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Eerste bestyging

'n Bergklimmer durf 'n rots aan.

In bergklim is die eerste bestyging die eerste keer wat bergklimmers die hoogste punt bereik het.

Die eerste bestyging is dikwels baie gevaarlik omdat die roete nog onbekend is. Vir die rede word die eerste klim noukeurig beplan en gedokumenteer. Die inligting word aangeteken as deel van die berg se geskiedenis en weergegee as inligting oor die berg gepubliseer word.


Previous Page Next Page






أول تسلق Arabic Primer ascens Catalan Prvovýstup Czech Erstbesteigung German Πρώτη ανάβαση Greek First ascent English Unua montogrimpo EO Primera ascensión Spanish Esmatõus ET نخستین صعود FA

Responsive image

Responsive image