Die eerste kabinet van Thabo Mbeki was van 17 Junie 1999 tot 29 April 2004 in Suid-Afrika aan bewind gewees.