Eisleben Lutherstadt Eisleben | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die markplein | |
Koördinate: 51°32′N 11°33′O / 51.533°N 11.550°O | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Sakse-Anhalt |
Landkreis | Mansfeld-Südharz |
Regering | |
• Burgemeester | Jutta Fischer (SPD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 143,87 km2 (55,55 vk. myl) |
Hoogte | 114 m (374 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 23 651 |
• Digtheid | 164/km2 (420/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 06295 |
Skakelkodes | 03475, 034773, 034776 |
Webwerf | www.eisleben.eu |
Eisleben, sedert 1946 ook genoem Lutherstadt Eisleben, is 'n stad in die deelstaat Sakse-Anhalt, Duitsland.
Die stad het 'n bevolking van sowat 24 000 in 2017 gehad en 'n oppervlakte van sowat 144 km².
Eisleben lê oostelik van die Harz-gebergte.
Die Protestantse Hervormer Martin Luther is in Eisleben gebore en gestorwe.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Eisleben. |