Ensiforme kraakbeen | ||
Inligting en eksterne bronne | ||
Die posisie van die ensiforme kraakbeen (in rooi). | ||
Inligting | ||
Latyn | Processus xiphoideus | |
Ligging | Bors | |
Aangeheg | Borsbeen | |
Werking | Anker baie spiere | |
Eksterne bronne | ||
MeSH | D014989 | |
FMA | 7488 |
Die ensiforme kraakbeen of xifisternum is ’n klein kraakbeenuitsteeksel en ’n verlengstuk van die laer deel van die borsbeen wat gewoonlik verhard is in die volwasse mens.[1] Albei terme beteken "swaardvormig"; ensiform is uit Latyn en xifoïed uit Grieks.