Die Erongoberge is 'n bergreeks in die weste van Namibië (Erongo). Die grootste enkele bergspits is die 2.319m hoë piek Hohenstein.