Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Essex

Essex

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Essex
Hoofstad Chelmsford
Oppervlakte 3 670 km²
Bevolking 1 729 200 (2011)
Bevolkingsdigtheid 471 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Essex
Administratiewe setel Chelmsford
ISO 3166-2: GB-ESS
Oppervlakte 3 465 km²
Bevolking 1 396 600 (2011)
Bevolkingsdigtheid 403 inw./km²
Webtuiste www.essex.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
  1. Uttlesford
  2. Braintree
  3. Colchester
  4. Tendring
  5. Harlow
  6. Epping Forest
  7. Chelmsford
  8. Maldon
  9. Brentwood
  10. Basildon
  11. Rochford
  12. Castle Point
  13. Southend-on-Sea (Unitêre owerheid)
  14. Thurrock (Unitêre owerheid)

Essex (uitgespreek /ˈɛsɨks/) is 'n graafskap in die suidooste van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap het 'n bevolking van 1 729 200 in 2011 gehad, en sy hoofstad, Chelmsford, het 'n bevolking van sowat 120 000. Die naam beteken Oos-Sakse en is soortgelyk aan Sussex (Suid-Sakse) en die voormalige graafskappe van Wessex (Wes-Sakse) en Middlesex (Middel-Sakse).


Previous Page Next Page






Essex AN إسكس Arabic ايسيكس ARZ Essex AST Essex BAN Эсекс BE Эсэкс BE-X-OLD Есекс Bulgarian এসেক্স Bengali/Bangla Kontelezh Essex BR

Responsive image

Responsive image