Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Etiologie

Etiologie (ook afleikunde of oorsaaksleer) is die studie van kousaliteit, of oorsaaklikheid. Die woord is afgelei uit Grieks αἰτιολογία, aitiologia, "om 'n rede te verskaf" (αἰτία, aitia, "oorsaak"; en -λογία, -logia).[1]

Die woord word oorwegend gebruik in geneeskunde en filosofiese teorieë, waar dit aangewend word om te verwys na ondersoeke of studies na die redes waarom dinge gebeur, of selfs die aanleiding of beweeggronde vir die wyse waarop dinge manifesteer, en word gebruik in filosofie, fisika, psigologie, regering, geografie, ruimtelike analise, geneeskunde, teologie, en biologie met verwysing na die oorsake van verskeie fenomene. 'n Etiologiese mite is 'n mite met die oogmerk om 'n naam te verklaar, of 'n mitiese geskiedenis vir 'n plek of familie voor te hou.

  1. Aetiology. 2002. ISBN 0-19-521942-2. {{cite book}}: |work= ignored (hulp)

Previous Page Next Page






علم المسببات Arabic Etiologiya AZ Етиология Bulgarian Etiologija BS Etiologia Catalan Etiologie Czech Ætiologi Danish Etiology English Etiologio EO Etiología Spanish

Responsive image

Responsive image