Eurolughawe Basel-Mulhouse-Freiburg Aéroport de Bâle-Mulhouse Flughafen Basel-Mulhouse | |||
---|---|---|---|
![]() | |||
![]() | |||
IATA: BSL (EuroAirport Swiss), MLH (EuroAirport French), EAP (Metropolitain Area)[1] – ICAO: LFSB | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar | Franse en Switserse state | ||
Operateur | L'administration de l’Aéroport de Bâle-Mulhouse | ||
Bedien | Basel, Switserland Mulhouse, Frankryk Freiburg Duitsland | ||
Ligging | Saint-Louis, Frankryk | ||
Spil vir | easyJet Switserland | ||
Hoogte bo seevlak | 885 vt / 270 m | ||
Koördinate | 47°35′24″N 7°31′45″O / 47.59000°N 7.52917°O | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
Ligging van lughawe in Alsacestreek | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
15/33 | 3 900 | 12 795 | Beton |
08/26 | 1 820 | 5 971 | Beton |
Statistieke (2013) | |||
Passasiers | 5 880 780 | ||
Vragtonnemaat | 39 763 | ||
Lugbewegings | 87 322 | ||
Bronne: Lughawe se jaarverslag[2] en Franse lugvaartinligtingspublikasie EUROCONTROL[3] |
Die Eurolughawe Basel-Mulhouse-Freiburg (IATA-kode: MLH, BSL, EAP, ICAO: LFSB) is 'n internasionale lughawe 3.5 km (2.2 myl) noordwes van Basel (Switserland), 20 km (12 myl) suidoos van Mulhouse (Frankryk), en 46 km (29 myl) suid-suidwes van Freiburg im Breisgau (Duitsland). Dit is geleë in Frankryk, op die administratiewe grondgebied van die munisipaliteit van Saint-Louis naby die Switserse en Duitse grense.
Die lughawe dien as 'n basis vir easyJet Switserland.
Search for location
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)