Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Evangelie volgens Lukas

Lukas
Evangelie, boek van die Bybel
Onderdeel vanNuwe Testament, kanonieke Evangelies, Bybel, Luke–Acts, TetraevangelionWysig
Datum van stigting of ontstaan85 CEWysig
Kort naamLk, Luuk., ŁkWysig
Naam van werkΕὐαγγέλιον κατὰ ΛουκάνWysig
Vernoem naLukas die EvangelisWysig
GenreEvangelieWysig
Het uitgaweBishāra daga hannun : Luka., Embéo E Majaró Lucas, LukeWysig
OuteurLukas die EvangelisWysig
UitbeeldingNativity of Jesus, annunciation to the shepherdsWysig
Entry in abbreviations tableLukeWysig
Stack Exchange-etikethttps://hermeneutics.stackexchange.com/tags/luke, https://christianity.stackexchange.com/tags/gospel-of-lukeWysig

Die Evangelie volgens Lukas is die derde evangelie en ook die derde boek in die Nuwe Testament. Die Evangelie verkondig Jesus as Verlosser, nie net van Israel nie maar van die hele mensheid. 'n Groot deel van hierdie Evangelie bevat dieselfde gegewens as Matteus en Markus, maar aangesien Lukas volgens oorlewering 'n dokter was, voeg die skrywer uit eie ondersoek heelwat gegewens met 'n mediese agtergrond by.

Daar is byvoorbeeld die uitgebreide verhaal oor die geboorte van Jesus, die opwekking van die seun by Nain, die verhale oor Saggeus en die Emmausgangers, 'n hele aantal gelykenisse waaronder dié van die barmhartige Samaritaan en van die verlore seun.

Met bewoënheid het Jesus weldade aan siekes en lydendes, veronregtes en verarmdes bewys. Die ondertoon van die Evangelie is dié van blydskap oor die koms van die Verlosser en sy oorwinning oor die magte van die Bose.


Previous Page Next Page