Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Faridabad

Faridabad

फ़रीदाबाद
Stad
'n Straattoneel in Faridabad
'n Straattoneel in Faridabad
Faridabad is in Indië
Faridabad
Faridabad
Ligging in Indië
Koördinate: 28°23′00″N 77°18′00″O / 28.38333°N 77.30000°O / 28.38333; 77.30000
LandVlag van Indië Indië
DeelstaatHarjana
DistrikFaridabad
Stigting1607
Oppervlak
 • Totaal2 151 km2 (830,51 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal1 404 653
 • Digtheid1 020/km2 (2 600/vk. myl)
TydsoneUTC+5:30 (IST)
Poskode
12100X
Skakelkodes91-0129
Webwerffaridabad.nic.in

Faridabad (Hindi: फ़रीदाबाद, Farīdābād) is die grootste stad in die Indiese deelstaat Harjana met 'n bevolking van 1 404 653 in 2011. Die stad is 30 kilometer suid van Delhi geleë en is 'n belangrike industriële stad. Faridabad is in 1607 deur Sjeikh Farid met 'n fort, 'n swembad en 'n moskee gestig, wat tans 'n ruïne is.


Previous Page Next Page